top of page
Suidoosterfees - Semigrasie: ’n Huisie by die see vir almal?
Suidoosterfees - Semigrasie: ’n Huisie by die see vir almal?

Fri, 26 Apr

|

Die Yard

Suidoosterfees - Semigrasie: ’n Huisie by die see vir almal?

Aangebied deur Netwerk24. Met: Mia Spies, Geordin Hill-Lewis, Gayton McKenzie en Zackie Achmat.

Time & Location

26 Apr 2024, 15:30 – 19:30

Die Yard, D.F. Malan St, Foreshore, Cape Town, 8001, South Africa

About the event

Die tendens van “semigrasie” na Kaapstad neem toe, met duisende mense wat jaarliks vanuit ander dele van Suid-Afrika trek, hunkerend na ’n beter lewe. Terwyl sommiges voordeel trek uit die nuwe geleenthede wat migrasie bied, bly ander agter as gevolg van beperkte toegang tot werksgeleenthede, behuising en ander basiese dienste. Bied die Moederstad werklik ’n beter werklikheid vir al sy inwoners? 

Mia Spies van Netwerk24 vra antwoorde van Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis, die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, en die aktivis en onafhanklike kandidaat Zackie Achmat.

Share this event

bottom of page